Die Brug
Author | : Karen Kingsbury |
Publisher | : |
Total Pages | : 225 |
Release | : 2012 |
ISBN-10 | : OCLC:1027198698 |
ISBN-13 | : |
Rating | : 4/5 (98 Downloads) |
Download or read book Die Brug written by Karen Kingsbury and published by . This book was released on 2012 with total page 225 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Waarom gebeur wonderwerke en tweede kanse altyd gedurende Kerstyd? Die Brug, 'n splinternuwe roman deur die New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury, vertel die hartroerende verhaal van twee paartjies wat liefde en betekenis in 'n boekwinkel gevind het en wat geraak is deur die soort wonderwork wat slegs tydens Kerstyd plaasvind - die wonderwerk van 'n tweede kans. Kelly Allen woon in Portland, maar het haar hart verloor in Franklin waar sy vyf jaar gelede die man agtergelaat het wat sy nog nooit kon vergeet nie. Ná 'n aantal jare weg, woon Kade Henderson nou weer in Franklin. Hier he.