Onkant!

Onkant!
Author :
Publisher : Jonathan Ball Publishers
Total Pages : 193
Release :
ISBN-10 : 9781776192656
ISBN-13 : 1776192656
Rating : 4/5 (56 Downloads)

Book Synopsis Onkant! by : Hendrik Hancke

Download or read book Onkant! written by Hendrik Hancke and published by Jonathan Ball Publishers. This book was released on 2023-08-31 with total page 193 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: "TOE EK IN MY EERSTE WÊRELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY: 'CHUCKY, WAARMEE IS JY BESIG?' TOE BESEF EK EK IS BESIG OM VIR DIE MENSE TE WAAI." – LOUIS 'CHUCKY' VAN DER WESTHUIZEN Het jy al ooit gewonder hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die paviljoen klink of wat dit beteken om 'n Springbokbaadjie in jou kas te hê? In die aanloop tot die Rugbywêreldbeker het die joernalis Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke, provinsiale spelers, breiers en 'n rugbyskrywer te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel persoonlike oorwinnings en teleurstellings, die lesse wat rugby hulle al geleer het, spesiale kleedkamer-oomblikke en stories oor wat van die veld af gebeur. Schalk Brits verduidelik byvoorbeeld waarom dit so noodsaaklik is vir 'n Springbok om 'n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez lig weer die sluier oor hoe dit was om in die 1960's te toer en die kattekwaad wat hulle aangevang het, terwyl Jean de Villiers deel wat dit beteken om Springbokkaptein te wees. As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om 'n kaartjie vir 'n groot wedstryd te kry, dan is dié boek vir jou.


Onkant! Related Books

Onkant!
Language: en
Pages: 193
Authors: Hendrik Hancke
Categories: Sports & Recreation
Type: BOOK - Published: 2023-08-31 - Publisher: Jonathan Ball Publishers

DOWNLOAD EBOOK

"TOE EK IN MY EERSTE WÊRELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY:
Om ‘n Superheld te wees
Language: af
Pages: 40
Authors: Liz Shmuilov
Categories: Juvenile Fiction
Type: BOOK - Published: 2022-11-21 - Publisher: KidKiddos Books Ltd.

DOWNLOAD EBOOK

Being a Superhero - Afrikaans children's book Many children dream of becoming superheroes. In this childrenÕs book, Ron and his best friend Maya go through a f
The undead girl
Language: en
Pages: 235
Authors: Coco Herrera
Categories: Fiction
Type: BOOK - Published: 2023-07-18 - Publisher: Tektime

DOWNLOAD EBOOK

”Do you dare to explore a world where zombies roam the earth? A world where a human being's memory is not as safe as it seems. Get ready to be captivated by t
Grandpa Zombie
Language: en
Pages: 150
Authors: Jaco Jacobs
Categories: Juvenile Fiction
Type: BOOK - Published: 2020-03-16 - Publisher: Pan Macmillan South africa

DOWNLOAD EBOOK

Alex’s grandpa has grey hair and false teeth and he loves watching travel shows on television. But then he suddenly develops an interest in ... BRAIIINNNSSS!
Pharos Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans woordeboek
Language: en
Pages: 1586
Authors: Madaleine Du Plessis
Categories: Foreign Language Study
Type: BOOK - Published: 2005 - Publisher: NB Publishing

DOWNLOAD EBOOK

The new edition of this foremost English-Afrikaans translating dictionary has been comprehensively expanded and updated