Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende
Author | : Hilary Biller |
Publisher | : Struik Lifestyle |
Total Pages | : 176 |
Release | : 2013-12-05 |
ISBN-10 | : 1432303120 |
ISBN-13 | : 9781432303129 |
Rating | : 4/5 (20 Downloads) |
Download or read book Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende written by Hilary Biller and published by Struik Lifestyle. This book was released on 2013-12-05 with total page 176 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Braai – 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en ’n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou ’n oop vuur, ’n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto’s en maklike aanwysings maak van die boek ’n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.